MOSSELBAAI NUUS - Twee Midea 18000 lugreëlaars is by Hoërskool Sao Bras gesteel.
Enige persoon wat inligting het, word versoek om kst Manyonta van die Da Gamaskop-polisie te kontak (044 606 2200).
Positiewe inligting wat tot 'n suksesvolle ondersoek sal lei, sal goed beloon word.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'