MOSSELBAAI NUUS - Twee leerders van Curro Mosselbaai, 'n broer en suster, was deel van die Eden-skaakspanne wat aan die SA junior skaakkampioenskappe deelgeneem het in Boksburg.
Herman Spies is deel van die Eden-skaakspan wat aan die SA junior skaakkampioenskappe in Boksburg deelgeneem het.
Elné Spies het puik gevaar deur onoorwonne te wees na haar sewe wedstryde. Sy het vyf wedstryde gewen en gelykop gespeel in twee wedstryde.Herman Spies.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'