Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - 'n Gedeelte van die pad by Beach Boulevard by Diasstrand op Mosselbaai is afgeskort nadat 'n sinkgat gevorm het.
Motoriste word gemaan om versigtig te ry.
Werk aan die padoppervlakte sal op Vrydag, 17 Desember begin.
VIDEO: Verskaf
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'