MOSSELBAAI NUUS - Laat gistermiddag is S.M.A.R.T gekontak oor 'n Blou Marlyn wat naby Gouritsmond op die rotse uitgespoel het.
Die sowat 3 meter pragtige seilvis was ongelukkig reeds dood en is deur Hugo Zietsman by Haaikrans gevind.
Die oorsaak van die marlyn se dood is nie bekend nie.
S.M.A.R.T se vrywilliger, Rene Hodges het gaan fotos neem.
Die sowat 3 meter pragtige seilvis was ongelukkig reeds dood en is deur Hugo Zietsman by Haaikrans gevind.
Laat gistermiddag is S.M.A.R.T gekontak oor n Blou Marlyn wat naby Gouritsmond op die rotse uitgespoel het.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'