MOSSELBAAI NUUS - Lede van NSRI Stasie 15 Mosselbaai durf deesdae die see en strand aan sonder hul kenmerkende rooi duikpakke.
Riaan Coetzer, bekende fiksheidsafrigter, neem die bemanning deur al die nodige opwarming, strek- en spieroefeninge.
So word seker gemaak dat die lede slaggereed is vir enigiets wat na hulle kant toe kom.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'