MOSSELBAAI NUUS - Hoërskool Sao Bras spog hierdie jaar met ‘n slaagsyfer van 84% in vergeleke met verlede jaar se 81,7%.
Altesaam 144 matrikulante het die eindeksamen afgelê waarvan 122 geslaag het.
84% slaag met graad-toelating en 34% met toelating tot diploma-kursusse.
Die top-presteerder is Angie April met twee onderskeidings. Lewensoriëntering en Engels eerste addisionele taal.
Die skool het altesaam 19 onderskeiding opgelewer.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'