MOSSELBAAI NUUS - Met 'n 64,4 % slaagsyfer is Sao Bras, Mosselbaai se skoolhoof, Gavin Reynolds nie ingenome nie.
Hy bly egter positief oor die skool se toekomstige prestasies.
Sao Bras het die laaste 15 jaar 'n gemiddelde 84 % slaagsyfer gehandhaaf.
Klik hier vir 'n fotogalery van die Mosselbaai-matrieks
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'