MOSSELBAAI NUUS - Phoebe Davids, Rhuqaya Afrikaner en Lara-Lee Meyer, al drie in Graad 10 het een week in die Junie- en September vakansies onderskeidelik aan die Techno Girl Projek by Petro SA deelgeneem.
Hierdie projek moedig dogters aan om studierigtings in die ingenieurs- en chemiese studievelde te volg.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'