Gallery Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - Mosselbaaiers het in groot getalle opgetrek na ‘n byeenkoms teen die voorkoms van plaasmoorde. Talle motorfietsryers het ook aan die geleentheid deelgeneem. Voertuie en motorfietse het in ‘n konvooi op die N2 gery.
Deelnemers was in swart geklee en het swart vlae by hulle gehad.
Soortgelyke byeenkomste is gister in onder andere Kaapstad en Pretoria gehou.
Vryskutfotograwe van die Mossel Bay Advertiser, Mandie Black en Grey Stopforth, asook Mossel Bay Advertiser-joernalis Jannie du Plessis was op die toneel tydens die byeenkoms.
Fotogalery: Samekoms teen plaasmoorde
Ongeveer 500 voertuie het in die konvooi gery.
Kyk 'n video hieronder:
Die konvooi op die N2. Foto: Jannie du Plessis
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'