MOSSELBAAI NUUS - Rosie Venter, 'n opkomende jong model van Mosselbaai, maak nou ook haar merk in die dramawêreld.
Rosie het pas haar opleiding onder Viljé Maritz en Desire Gardner van SpeelToneel! voltooi.
Sy het onlangs haar televisie-opnames in Kaapstad voltooi en uitstekend gevaar.
SpeelToneel! is 'n geleentheid-gedrewe dramaprojek, enig in sy soort en bied aan kleuters, laerskool- en hoërskoolleerders die geleentheid om op nasionale televisie in 'n dramastuk te verskyn.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'