MOSSELBAAI NUUS - Vista-rolbalklub op Klein-Brakrivier het besluit om as deel van hul sosiale en gemeenskapsverpligtinge, die Friemersheim-kleuterskool te ondersteun.
Vista se lede het onderneem om die kleuterskool op 'n deurlopende basis te help met verskeie benodighede, soos, kos, komberse en ander hulp wat die kleuterskool sou benodig.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'