Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - Die Hartenbos Rivier Forum sal na verwagting vandag die riviermond oopmaak weens die hoë riviervlak.
Die ATKV is tans besig met 'n rehabilitasieproses om die duin by die wandelpad te herstel.
Kyk 'n video hieronder.
Die foto's hieronder is deur Phillip Vermaak geneem.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'