Dis die Speaker se taak om die reëls toe te pas en toe te sien dat dit gerespekteer word. "Hierdie raadslid pro-
beer nou skuil agter 'n aanval op die Speaker.
Hy word aangemoedig om die reëls te probeer verstaan, en so ook dat 'n Raadsagenda volgens voorskrif saamge-stel word. Mense wat nie wil leer dat 'n kersvlam hul vingers kan brand nie, moet dit maar op die harde manier ervaar. "Raadslid Skombingo het volhard om nie gehoor te gee aan beroepe tot orde nie.
"Ek wil vertrou dat hul koukuslede ook nou die les geleer het."