MOSSEL BAY NEWS - Over the last few days there have been reports of harmful algal bloom known as red tides at Mossel Bay near the Glentana area.
The Mossel Bay Municipality has confirmed the reports.
Red tide is a natural phenomenon in coastal waters caused by a dense accumulation of microscopic algae.
Residents have been warned not to eat any shellfish directly from the sea until further notice.
Rooigety is in die omgewing van Glentana waargeneem. Inwoners word dus versoek om geen vars skulpvis direk uit die see te eet nie.
'Rooigety' is die algemene naam vir 'n verskynsel bekend as 'n opbloei van alge. Die opbloei van alge, oftewel algblomme, is groot konsentrasies watermikro-organismes, bekend as dinoflagellate, wat so dig kan word dat die kleur van die water rooi of bruin voorkom.
Algblomme word veroorsaak deur opwellingsgebeure wat veroorsaak word deur die hoë voorkoms van oostewinde langs die suidkus van Suid-Afrika. Opwelling bring koue water, en die dinoflagellaatselle, na warmer oppervlakwaters.
Die kombinasie van warmte en sonlig laat die algselle blom.
In die meeste gevalle is hierdie algblomme natuurlik gebeure en kan elke jaar voorkom in gunstig omstandighede.
'We bring you the latest Garden Route news'