Video
REEBOK NUUS EN VIDEO - ‘n Gesin op Reebok treur oor die dood van hulle geliefde gemmerkat, Dynamite.
Hy is op 31 Januarie voor sy huis in Reebok doodgery.
Dynamite was veral lief daarvoor om vla met ‘n lepel gevoer te word.
Lees meer hieroor in Vrydag se Mossel Bay Advertiser.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'