MOSSELBAAI NUUS - Danie en Beatie le Roux van Hartenbosheuwels spog met hierdie pragtige roos in hul tuin.
Dit is 'n rare verskynsel en vermoedelik 'n kruising tussen tussen twee iceberg rose, 'n burgundy (pers) en 'n wit iceberg.
Volgens Beatie staan die twee iceberg-roosbome langs mekaar en is dié blom die enigste een met hierdie unieke kleur aan die burgundyboom.
Sy vermoed dat die bye se bestuiwing hierdie nauurfrats tot gevolg gehad het.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'