MOSSELBAAI SKOLENUUS - Die rugby- en netbalspanne van Hoërskool Punt het die afgelope naweek in Mosselbaai teen die spanne van Hoërskool PW Botha van George gespeel.
Rugby
Punt o/14B verloor (speler van die wedstryd: Luthando Mdandleni); Punt o/14A wen 50-3 (speler van die wedstryd: Roan van Blerk); Punt o/15B speel gelykop 12-12 (speler van die wedstryd: Dian Scholtz); Punt o/15A wen 52-0 (speler van die wedstryd: Reinhardt Nel); Punt o/16A wen 31-20 (speler van die wedstryd: Kyle Wienand); Punt o/19B verloor 25-31 (speler van die wedstryd: Alex Joubert); Punt o/19A wen 28-21 (speler van die wedstryd: Evan Hartnick).
Netbal
Punt o/14B wen PW Botha o/14A 32-2 (speler van die wedstryd: Mieke Green); Punt o/16C wen PW Botha o/15A 17-9 (speler van die wedstryd: Britney Julies); Punt o/16B wen PW Botha o/16A 34-10 (speler van die wedstryd Jana Basson); Punt o/17A wen PW Botha o/18A 32-13 (speler van die wedstryd: Carmel Treurnicht).
Carmel Treurnicht en Britney Julies.
Mnr JR Foreman (Punt se sportbestuurder), Luthando Mandleleni (o/14B), Evan Hartnick (o/19A), Roan van Blerk (o/14A), Kyle Wienand (o/16A), Reinhardt Nel (o/15A) en Dian Scholtz (o/15B). Afwesig: Alex Joubert (o/19B).
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'