Gallery Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - Tradisie is tradisie, Covid-19 of te not.
Gisteroggend, 15 Oktober het Hoërskool Punt se matrieks, ten spyte van ‘n uiters uitdagende skooljaar vanweë die Covid-19-pandemie en die gevolglike nasionale ramptoestand, seker gemaak dat tradisie voortleef.
Fotogalery: Point matrics take the plunge
Na ‘n saalbyeenkoms by die skool, het die matrieks met hulle skoolklere in die Poort gespring en daarmee aangekondig dat hulle skooldae nou verby is.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'