Update Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - Mosselbaai-munisipaliteit het kennis geneem van teenstrydige berigte in die media waarin bespiegel word dat die PetroSA-aanleg in Mosselbaai teen einde 2020 sal sluit en dat dit tot aansienlike werksverliese vir die streek sal lei.
Die munisipaliteit het die meegaande videogreep ontvang waarin Pres Cyril Ramaphosa antwoord op ‘n vraag van die lid van die Nasionale Raad van Provinsies, Jaco Londt en deel dit graag met lesers.
Kyk 'n video hieronder:
Lees 'n vorige artikel hier: 1 500 jobs at risk if PetroSA closes
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'