MOSSELBAAI NUUS - Laerskool Park-leerders het op 1 Mei deelgeneem aan Radikale Redenaars in Mosselbaai. Na lang ure se harde werk en voorbereiding het hulle die volgende pragtige prestasies behaal:
- Rosie Koch - graad 2 Afrikaanse redenaars A
- Sadie Quinton - graad 2 Afrikaanse redenaars A
- Livia Gericke - graad 2 Afrikaanse poësie A
- Mienke Vorster - graad 3 Afrikaanse redenaars A, Afrikaanse poësie A
- Rossouw Gericke - graad 4 Afrikaanse redenaars A+, Afrikaanse poësie A+, Afrikaanse prosa A+
- Fanie Keyser - graad 5 Afrikaanse redenaars A
- Johannes Pretorius - graad 6 Afrikaanse redenaars A
- TJ Vorster - graad 6 Afrikaanse redenaars A +, Afrikaanse poësie A+
- Uys Keyser - graad 7 Afrikaanse redenaars A+, Tweetalige redenaars A+
Graad 2-groep redenaars (A+):
- Sadie Quinton,
- Karli Louise Weston,
- Cara Bosman,
- Livia Gericke en
- Alexa Mari Alberts.
Graad 4-groep redenaars (A):
- Miëtte Steenkamp,
- Zia Verwey en
- Cate du Plessis.
Voor: Rosie Koch, Livia Gericke, Miëtte Steenkamp, Cara Bosman, Franko Barkhuizen, Karli-Louise Weston, Zia Verwey, Alexa-Mari Alberts en Sadie Quinton. Agter: Fanie Keyser, Rossouw Gericke, Mienke Vorster, Nel Visagie, Cate du Plessis, Uys Keyser, Kayla Esselen, TJ Vorster, Zehani Lodewyk, Wikus Smit, Roelindi Pretorius, Evert Potgieter en Johannes Pretorius.
Graad 5-groep redenaars (A+):
- Zehani Lodewyk,
- Franko Barkhuizen ,
- Roelindi Pretorius en
- Fanie Keyser.
Graad 6-groep redenaars (A+):
- TJ Vorster,
- Evert Potgieter,
- Wikus Smit en
- Johannes Pretorius.
Graad 7-groep redenaars (A+):
- Nel Visagie,
- Uys Keyser en
- Kayla Esselen.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'