MOSSELBAAI NUUS - Die poskantore op beide Hartenbos én Klein-Brakrivier is die afgelope naweek gesluit.
Volgens die Suid-Afrikaanse Poskantoor (Sapo) is hulle al 'n geruime tyd finansieël in die knyp en kon nie die agterstallige huur betaal nie.
Lees meer hieroor in Vrydag se Mossel Bay Advertiser.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'