Boonop toon rekords aan dat die verdagte reeds 19 keer vantevore skuldig bevind is vir misdade wat huisbraak en diefstal, asook diefstal uit motorvoertuie insluit.
Die slagoffer, mnr Henry Viviers, was nog nie bewus van die diefstal nie toe die verdagte reeds deur drie lede van die Seegrenseenheid in Apiesdoringstraat gearresteer is.
Hy het kort na die arrestasie die gesteelde goedere as sy eiendom uitgeken.
Die flink manne, van links, voor: Lt Kol Albert Haggard, Henry Viviers, sers Arno du Plessis. Agter: Ao George van Niekerk en ao Gunther Haüssamer.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'