Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - Na verskeie klagtes van inwoners, het die Mosselbaai-polisie Maandag, 15 November ‘n smokkelhuis in die woonbuurt besoek.
Die optrede is bygewoon deur die Garden Route-distriksmunisipaliteit se gesondheidsafdeling, asook die media.
Die haglike omstandighede wat heers by die smokkelhuis word ondersoek.
Monique Anthony, omgewingsgesondheidspraktisyn van die distriksmunisipaliteit is saamgeneem aangesien inwoners in die huis onder swak gesondheidstoestande leef.
VIDEO: Polisie optrede by Tarka smokkelhuis
Lede van die polisie en gesondheidsdienste wat ‘n smokkelhuis in Tarka besoek het. Foto: Jannie du Plessis
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'