Na wat verneem word, is Witbooi 'n geharde misdadiger met verskeie vorige veroordelings wat onder meer moord en huisbraak insluit. Toe hy ontsnap het, het hy na wat verneem word, 'n lewenslange vonnis uitgedien.
Daar word beweer dat Witbooi in die Mosselbaai, veral die Aslapark omgewing mag wees en dat hy in die dorp opgemerk is. Sy laaste bekende adres was 155 Mabolostraat in Aslapark.
Mosselbaai Korrektiewe Dienste: 044 606 6500