GROOT-BRAKRIVIER NUUS - Die polisie op Groot-Brakrivier is vanoggend na Orionrylaan ontbied nadat inwoners 'n geweerskoot vanuit 'n wit Toyota bakkie in die straat gehoor het.
Die polisie het bevestig dat hulle op die liggaam van 'n 23-jarige man afgekom het.
Geen gemene spel word vermoed nie.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete nuus'