MOSSELBAAI NUUS - Die waarnemende bevelvoerder van die KwaNonqaba-polisie, kaptein Wolmerans, het onlangs glimbaadjies en flitse aan lede van die KwaNonqaba-buurtwag oorhandig.
Die KwaNonqaba-polisie het 'n beroep op die gemeenskap gedoen om met die polisie en buurtwag saam te werk om misdaad te bekamp.
Tydens die skenking van glimbaadjies en flitse aan die buurtwag.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'