MOSSELBAAI NUUS - Die polisie op Mosselbaai het op Saterdag, 22 Desember verskeie arrestasies in die De Bakke omgewing uitgevoer.
Verdagtes is gevisenteer en daar is beslag gelê op verskeie selfgemaakte wapens.
'n Man is ook in hegtenis geneem vir die besit van Mandrax en Tik.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'