MOSSELBAAI NUUS - Laerskool Park het die skool se nuwe komiteelede aangekondig vir 2020.
Leerders wat in die skolierpatrollie betrokke is, is: Xhanti Malambile, Mark-Hein Fourie, Walter van Rensburg, Elzemieke van Rooyen, Adriaan du Plessis, JC Cooper, Jean Schoeman, Ashley Brown, Zack Briesies, Randy Steenberg, Corinne Landman, Alaina Sowden, Xavian Pretorius, Roman Selzer,Gian Kriel, Veronica Jonck, Carli Nordje, Megan Enslin, Jaydine Witbooi, Evan Fourie.
Agter: Xhanti Malambile, Mark-Hein Fourie, Walter van Rensburg, Elzemieke van Rooyen, Adriaan du Plessis, JC Cooper, Jean Schoeman, Ashley Brown. Middel: Zack Briesies, Randy Steenberg, Corinne Landman, Alaina Sowden, Xavian Pretorius, Roman Selzer. Voor: Gian Kriel, Veronica Jonck, Carli Nordje, Megan Enslin, Jaydine Witbooi, Evan Fourie.
Die rekenaarkomitee: (agter) Edrich Smuts, Danté Pelser, (voor) Etienne van Niekerk, Ruan Gouws,Henco Swanepoel, Jaydee Jansen en Drian Harteveld.
Die Laerskool Park-bemarkingskomitee bestaan uit (agter) Miëtte Steenkamp, Catherine du Plessisen Rossouw Gericke. Afwesig: M'chyle van der Vendt.
Die lede van die klankkomitee is (agter)Helgard Haniball, Loghan Valentyn, (voor) Zane Briesies, Luan Janse van Rensburg en Ashley Jantjies.
Hierdie leeders is almal in die mediakomitee: (voor) Lené Ludick, Anja Muller, Morné Coetzer, Lana Ferreira, (voor) Suanne Steyn, Chanel Olivier, Suzaan le Roux, Alishe Febbraio en Charlize Arts.
Hierdie kinders is op die snoepiekomitee: (agter) Louise du Pisani, Kayla Kempen, Mika Smit,Milan Joubert, Rikus Henning, Abigail Marais, Monique van Aswegen, (middel) Elaine Brink, Phillip Scholtz, Ilké Claassen, Chrizanne Swart, LJ Kruger, Hayle-Ann Vallentyn, (voor) Nelmari Laubscher, Jaime Marais, Chenelle Meissenheimer en Chanté Marais. Afwesig: Luschaan Martins.
Park se noodhulpkomitee: (agter) Ruben Labuschagne, Wynand Bezuidenhout, Leeqa van Aswegen, Matthew Hermanus, (voor) Melandi van Jaarsveld, Anelda de Klerk, Chloé Pretorius, Kayla Alkers en Tanya de Lange.
Park se terreinkomitee: (agter) Zihanne van Rhyn, Nicholich Bylsma, (voor) Chris Venter, Kae-Lynn Burger, Dylan Koen, Rika Delport en Stephan Laufs. Afwesig: John-Daniel Minnie, Hanru Kuun, en Jandré Volschenk.
Die loomkomitee bestaan uit (agter) Delanu Hurter, Daniël van Dyk, (voor) Jana von Pressentin, Nicole Fourie en Zoë Pienaar. Afwesig: Shaun de Kock.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'