MOSSELBAAI NUUS - Laerskool Park het hulle komiteelede bekendgestel.
Die verskillende komitees behels bermarking, klank, rekenaars, noodhulp, skolierpatrollie, die loomkomitee en media.
Die mediakomitee:
Voor: Milé van Niekerk; Kyla Albertyn; Ruben Alkers; Lumé Oosthuizen, Janel van Rooyen. Agter: Jizelle Alkers; Kanu Potgieter; Ruchka Grobler; Deoneil Sneyders; Nia de Wet.
Die loomkomitee:
Voor: Wiané Lewis; Chanelle Lombard. Agter: Wian Jansen van Rensburg; Rulin Hermanus.
Die noodhulpkomitee:
Voor: Deneve Nienaber; Stacey-Lee de Kok; Chané van der Westhuizen; Melissa Jansen van Niewenhuizen. Agter: Ryan Raschke; Ruben van Rensburg; Reinhardt Botha.
Die rekenaarkomitee:
Voor: Kaylin Cornelissen. Agter: Estian Cronjé; Waldo Crous; Wynand van Blerk.
Die klankkomitee:
Voor: Drehan Coetzee; Oelof du Plooy. Agter: Caitlyn Groenewald; Donovan Cooper.
Die bemarkingskomitee:
Voor: Cara Bosman; Karli-Louise Weston; Alexamari Alberts. Agter: Livia Gericke; Annabelle Schoevers.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'