MOSSELBAAI NUUS - Verskeie rolspelers het vanoggend 'n padblokkade in Louis Fourieweg gehou om vakansiegangers welkom te heet in Mosselbaai.
Pamflette, geskenkpakkies en Mossel Bay Advertiser se vakansiebylaag is aan die besoekers oorhandig.
Hierdie familie van Bloemfontein het pas in die dorp aangekom.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'