Gallery
MOSSELBAAI NUUS - Paasfees is op die voorstoep en boonop is dit ook skoolvakansie wat beteken dat die dorp weer wemel van besoekers, wat saam met Mosselbaaiers ons heerlike weer en natuurskoon geniet.
Dinsdag, 4 April, was ‘n besonderse mooi dag met talle mense wat ‘n draai by Die Punt gaan maak het.
FOTOGALERY: Paasfeesvreugde in Mosselbaai
Dié groep jeugdiges van Mosselbaai het ook die geleentheid aangegryp om ‘n roomys te gaan geniet.
Foto's: Jannie du Plessis
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’