MOSSELBAAI NUUS - Benevolent Park was 'n fees van melodieuse klanke tydens 'n sangmiddag wat op Sondag by die tehuis aangebied is.
Sanggroepe het vermaak gebied en daar is ook na instrumentele musiek geluister.
Met die hoë temperature Sondag wat die kwik tot in die 30 grade Celsius laat styg het, was die prag musiek 'n lafenis vir die siel.
Sanggroepe het omtrent uitgehaal tydens hulle optredes. Foto's: Donovan Poole van DC Photography
Pragtige sang is aangehoor.
Kranige vingers op kitaar.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'