MOSSELBAAI NUUS - Die Da Gamaskop-polisie het 'n suksesvolle Mandeladag-projek geloods by die siekeboeg van Benevolent Park.
Die lede het self bygedra om ongeveer 50 pakkies met toiletware op te maak.
Die pakkies is aan die siekeboeg, asook ander inwoners geskenk.
Van die polisielede saam met die inwoners en personeel.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'