Die verdagtes word daarvan aangekla dat hulle na bewering onwettig in sardyn gehandel het. Die saak sloer egter reeds etlike jare en van die verdagtes is intussen oorlede.
Dertien verdagtes het intussen 'n pleitooreenkoms met die staat aangegaan.
Lees meer in môre se Mossel Bay Advertiser, asook aanlyn.