MOSSELBAAI NUUS - Manie Jackson en Pieter Mohr tree op Vrydag, 20 November om 20:00 in die ATKV Skoffelskuursaal op Hartenbos op.
Die optrede is ten bate van Hartenbos-versorgingsoord en kaartjies kos R100 per persoon.
Kinders onder 12 jaar is R50.
'n Restaurant en kontantkroeg sal beskikbaar wees.
Vir kaartjies en navrae kontak Ria (083 693 7599) of Elize (044 695 2386).
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'