MOSSELBAAI NUUS - 'n Verdagte wat vroeër weens ontsnapping deur die Da Gamaskop-polisiestasie gesoek is, onlangs deur lede van die KwaNonqaba-polisie se A-skof vasgetrek.
Die verdagte het na bewering uit die selle by die Da Gamaskop-polisiestasie ontsnap en was vir geruime tyd deur lede van beide polisiestasies gesoek.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'