MOSSELBAAI NUUS - Dit is steeds nie bekend waarom hierdie voertuig in Desember in Kaapweg, naby Laerskool Park in Mosselbaai, aan die brand geslaan het nie.
Die brand is deur die Mosselbaai brand-, redding- en rampbestuursdiens geblus.
Geen persoon is tydens die voorval beseer nie.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'