MOSSELBAAI NUUS - Hoërskool Punt, Mosselbaai se vooraanstaande hoërskool, het onlangs hul hoofleiers aangekondig.
Hier is onderhoofseun, John-Matt le Roux, onderhoofdogter, Jana du Pisani, hoofmeisie, Stefani Muller en hoofseun, FJ Bezuidenhout.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'