MOSSELBAAI NUUS - Die ongelukstoneel in Kerkstraat op Mosselbaai waarin 'n bromponie betrokke was is opgeruim.
Volgens die polisie het die voorval om ongeveer 17:00 plaasgevind.
Die aard van die betrokkenes se beserings is nie tans bekend nie.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'