Die oorsaak van die ongeluk, wat regoor Heiderand se parkie plaasgevind het, word nog ondersoek.
Sover vasgestel kon word by omstanders, is die bestuurder van die voertuig lig beseer en het nooddienspersoneel die man op die toneel behandel voordat hy na 'n plaaslike hospitaal geneem is.

Foto's: Dave van der Merwe