MOSSELBAAI NUUS - Die Onafhanklike Entrepreneurs-vereniging (OEV) se ledevergadering vind op Woensdag, 9 November om 10:00 in die Mosselbaai-stadsaal se sysaal plaas.
Vir enige navrae kontak Melanie (072 837 8803).
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'