MOSSELBAAI NUUS - Die toetsstasie by die karavaan wat tussen De Bakke en Santos op die parkeerterrein staan waar Covid-19-toesting gedoen word, se tye het verander.
Inwoners wat simptome geassosieer met die virus ervaar, kan daar 'n draai gaan maak vir 'n ondervraging.
Indien 'n dokter jou daarheen verwys het, word daar weeksdae tussen 09:00 en 14:00 getoets en naweke tussen 09:00 en 12:00.
Argief foto. Foto: Jannie du Plessis
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'