MOSSELBAAI NUUS - Neville Malgas het die eerste plek in die 100m vir mans bo 60 behaal met 'n tyd van 11:88 sekondes by die Mosselbaai Sportdag vir seniors.
Dit was op 27 Julie op die D'Almeida-stadion gehou, en was ondersteun deur Mosselbaai-munisipaliteit en die departement maatskaplike ontwikkeling.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’