Gallery Update
HESSEQUA NUUS - Volgens Albertinia-polisie is die N2 oopgestel vir verkeer.
Die veldbrand wat heel middag aan die bergkant van die N2 naby Albertinia gewoed het, is onder beheer.
Die omvang van die skade sal eers later bepaal kan word.
Lees vorige artikels:
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'