Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - Die Dias-museum se 29ste verjaarsdag is gister feestelik in Mosselbaai herdenk.
Die besoekende konsulgeneraals en diplomate het die geleentheid saam met ministers Anroux Marais en dr Ivan Meyer bygewoon.
Deel van die vieringe was ook die jaarlikse koeksnyseremonie.
Die tradisionele Volskpele passies van die Eendrag Volkspele Laer het die gaste spontaan laat hande klap toe hulle die bekende lied "Suikerbossie" uitgevoer het.
Klik hier vir die volledige feesprogram.
Kyk 'n video hieronder.
Jose Carlos Reis Arsénio (Portugese Konsulgeneraal), uitvoerende burgemeester raadsheer Harry Levendal, dr Ivan Meyer, minister Anroux Marais en mnr Fanus Truter (Mosselbaai Sakekamer) het die Dias-museum se verjaardagviering bygewoon.
Vania Cloete, waarnemende hoof, Mosselbaai-hawe.
Die verjaarsdagkoek.
ARTIKEL, VIDEO & FOTO'S: TERSIA MARAIS
Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'