MOSSELBAAI NUUS - Leerders van Laerskool Park het ‘n allermintige bedrag van R6 237,70 vir Kansa ingesamel met 'n muntlegging gehou op 26 Oktober.
Hier neem Freddie Faul, voorsitter van Mosselbaai se Kansa Relay for Life, die geld in ontvangs van juffrou Anita Smit, wat die inisiatief geneem het vir hierdie projek.
Leerders van Laerskool Park.
Leerders van Laerskool Park het ‘n allermintige bedrag van R6 237,70 vir Kansa ingesamel met 'n muntlegging gehou op 26 Oktober.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'