Gallery
MOSSELBAAI NUUS - 'n Paar motor-entoesiaste van heinde en ver het met hul Alfa Romeo's en Porche's Woensdag, 18 Oktober, bymekaar gekom vir middagete by die St Blaize vuurtoring op Mossebaai.
Interessant is die feit dat die Alfa Romeo stasiewa 'n handgemaakte model was.
FOTOGALERY: Spogmotors by vuurtoring
Nét ses van dié voertuie het die lig gesien en dit was nooit beskikbaar vir die algemene publiek nie. Hulle was hoofsaaklik gebruik om onderdele in die Alfa-fabrieke rond te karwei.
Foto's: Mandie Black
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’