Volgens inligting was daar swaar mis in die pas ten tye die voorval omstreeks 12:00, en die padoppervlak was glad as gevolg van aanhoudende reën.
Die motor het vermoedelik gegly, waarna die bestuurder beheer daaroor verloor het en dit oor die afgrond gestort het.
Die insittendes het geen beserings opgedoen nie. Hulle is na bewering toeriste.
SAPD-lede, die insittendes van 'n motor wat Dinsdag die pad verlaat het in die Robinsonpas en vriende staan op die ongelukstoneel. Foto: Dave van der Merwe
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'