MOSSELBAAI NUUS - Bekende Mosselbaaier, Lenise Hendricks is vandeesweek ‘n gas op die kykNET geselsprogram, KLOP! waar aktuele sake bespreek word.
Hendricks sal ‘n bydrae lewer tydens die program wat fokus op onder meer die vlaag van selfdood wat in 2017 in Mosselbaai plaasgevind het.
Kuier-tydskrif het onder meer oor hierdie tendens berig.
Haar deelname sal virtueel via ‘n Skype-onderhoud plaasvind.
Die program is word op Woensdag, 2 Desember uitgesaai.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'