Gallery Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - Mosselbaai en omliggende omgewing se graadeens het nes die res van die land se jongspan vanoggend aangemeld vir hul eerste skooldag.
Die meeste graadeens het met vrolike gesiggies hul ouers en voogde gegroet maar daar was wel hier en daar 'n leerder met 'n knop in die keel en 'n traan in die oog.
FOTOGALERY: Mosselbaai se Graad eentjies
Leo Hons, a Grade 1 learner at Lighthouse Academy.
Groot-Brakrivier Primêre skool het Chevandre Samboer vanoggend verwelkom.
Milkwood Grade 1s looked extremely smart in their uniforms yesterday.
Here they are with the Milkwood mascot.
VIDEO - Happy smiles, waves and a big yawn on first day of school. Here are Milkwood Primary school Grade 1s starting their school careers:
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’